Greg Kinnear

Greg Kinnear
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Gregory Buck Kinnear
Geboorte 17 Junie 1963 (1963-06-17)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en skrywer
Aktiewe jare 1988–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Greg Kinnear (gebore 17 Junie 1963) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sabrina (1995), As Good as It Gets (1997), You've Got Mail (1998), en Little Miss Sunshine (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy